Wat bied ons?
- SEB opleiding vir boere.
- SEB Beleid vir elke boer.
- SEB Aksieplan.
- SEB Telkaart.
- Verifikasie.
|
Welkom by Agri-Dex
Die SEB Proses gaan unieke uitdagings aan elke boer (en besigheid) in die land bied.
Soos dit Suid-Afrikaanse boere betaam glo ons dat hulle hierdie uitdaging ook die
hoof sal kan bied.
Ons benadering is om alle belanghebbendes te betrek in die skep van 'n nuwe bemagtigde
omgewing, wat bydra tot die ontwikkeling van die land en die bevordering van die
ekonomie.
Agri-Dex se raamwerk is daarom bedoel om alle bestaande en potensiele toekomstige
deelnemers in die landbousektor by te staan om 'n betekenisvolle dialoog en aksieplan
aan te pak, wat in die kortste moontlike tydperk, bevredigende resultate lewer wat
kan bydra tot 'n gemeenskaplike ideaal van 'n beter lewe vir almal.
Laai AgriBEE Gazette af...
|
19 Geringer straat
Del Judor
Witbank
1035
Posbus 3859
Witbank / Emalahleni
1035
Jacques Snyman: 082 896 8100
B.Comm. (UP)
Kantoor: 0861 909 000
Faks: 0865 001 682
E-pos: info@agridex.net
|